Rewrite the following present tense sentences in the (i) past and (ii) the future Then, Negation & Questions Take each sentence you wrote, and first negate each sentence, and then make that negative sentence a question. * Ek verbeel my dat ek in Moskou is. Past: Ek het my verbeel dat ek in Moskou was. + neg Ek het my nie verbeel dat ek in Moskou was nie. + question Het ek my nie verbeel dat ek in Moskou was nie? Future: Ek sal my verbeel dat ek in Moskou gaan wees. + neg Ek sal my nie verbeel dat ek in Moskou gaan wees nie. + question Sal ek my nie verbeel dat ek in Moskou gaan wees nie? * Ek misgis my met die feite. Past: Ek het my met die feite misgis. + neg Ek het my nie met die feite misgis nie. + question Het ek my nie met die feite misgis nie? Future: Ek sal my met die feite misgis. + neg Ek sal my nie met die feite misgis nie. + question sal ek my nie met die feite misgis nie? * Ek bemoei my met jou probleme. Past: Ek het my met jou probleme bemoei. + neg Ek het my nie met jou probleme bemoei nie. + question Het ek my nie met jou probleme bemoei nie? Future: Ek sal my met jou probleme bemoei. + neg Ek sal my nie met jou probleme bemoei nie. + question Sal ek my nie met jou probleme bemoei nie? * Sy druk haarself baie mooi uit. Past: Sy het haarself baie mooi uitgedruk. + neg Sy het haarself nie baie mooi uitgedruk nie. + question Het sy haarself nie baie mooi uitgedruk nie? Future: Sy sal haarself baie mooi uitdruk. + neg Sy sal haarself nie baie mooi uitdruk nie. + question Sal sy haarself nie baie mooi uitdruk nie? * Ons bekommer ons oor ons vriend Jannie. Past: Ons het ons oor ons vriend Jannie bekommer. + neg Ons het ons nie oor ons vriend Jannie bekommer nie. + question Het ons nie ons oor ons vriend Jannie bekommer nie? Future: Ons sal ons oor ons vriend Jannie bekommer. + neg Ons sal ons nie oor ons vriend Jannie bekommer nie. + question Sal ons nie ons oor ons vriend Jannie bekommer nie? * . Past: + neg + question ? Future: