Rewrite the following present tense sentences in the (i) past and (ii) the future Then, Negation & Questions Take each sentence you wrote, and first negate each sentence, and then make that negative sentence a question. * Die polisie en die sekuriteitsdetail wil die dronk man dophou. Past: Die polisie en die sekuriteitsdetail wou die dronk man dophou. + neg Die polisie en die sekuriteitsdetail wou nie die dronk man dophou nie. + question Wou die polisie en die sekuriteitsdetail nie die dronk man dophou nie? Future: Die polisie en die sekuriteitsdetail sal die dronk man wil dophou. + neg Die polisie en die sekuriteitsdetail sal nie die dronk man wil dophou nie. + question Sal die polisie en die sekuriteitsdetail nie die dronk man wil dophou nie? * Die dronk man moet volhou dat hy nie gedrink het nie. Past: Die dronk man moes volhou dat hy nie gedrink het nie. + neg Die dronk man moes nie volhou dat hy nie gedrink het nie. + question Moes die dronk man nie volhou dat hy nie gedrink het nie? Future: Die dronk man sal moet volhou dat hy nie gedrink het nie. + neg Die dronk man sal nie moet volhou dat hy nie gedrink het nie. + question Sal die dronk man nie moet volhou dat hy nie gedrink het nie? * Ek mag my vriend gelukwens met die prestasie. Past: Ek mog my vriend gelukgewens met die prestasie. + neg Ek mog nie my vriend gelukgewens met die prestasie nie. + question Mog ek nie my vriend gelukgewens met die prestasie nie? Future: Ek sal my vriend mag gelukwens met die prestasie. + neg Ek sal nie my vriend mag gelukwens met die prestasie nie. + question Sal ek nie my vriend mag gelukwens met die prestasie nie? * Die kompetisie kan vandag plaasvind. Past: Die kompetisie kon vandag plaasvind. + neg Die kompetisie kon nie vandag plaasvind nie. + question Kon die kompetisie nie vandag plaasvind nie? Future: Die kompetisie sal vandag kan plaasgevind. + neg Die kompetisie sal nie vandag kan plaasvind nie. + question Sal die kompetisie nie vandag kan plaasvind nie? * Elke student moet aan die kompetisie deelneem. Past: Elke student moes aan die kompetisie deelneem. + neg Elke student moes nie aan die kompetisie deelneem nie. + question Moes elke student nie aan die kompetisie deelneem nie? Future: Elke student sal aan die kompetisie moet deelneem. + neg Elke student sal nie aan die kompetisie moet deelneem nie. + question Sal elke student nie aan die kompetisie moet deelneem nie?