Rewrite the following present tense sentences in the (i) past and (ii) the future Then, Negation & Questions Take each sentence you wrote, and first negate each sentence, and then make that negative sentence a question. * Die polisie en die sekuriteitsdetail hou die dronk man dop. Past: Die polisie en die sekuriteitsdetail het die dronk man dopgehou. + neg Die polisie en die sekuriteitsdetail het nie die dronk man dopgehou nie. + question Het die polisie en die sekuriteitsdetail nie die dronk man dopgehou nie? Future: Die polisie en die sekuriteitsdetail sal die dronk man dophou. + neg Die polisie en die sekuriteitsdetail sal nie die dronk man dophou nie. + question Sal die polisie en die sekuriteitsdetail nie die dronk man dophou nie? * Die dronk man hou vol dat hy nie gedrink het nie. Past: Die dronk man het volgehou dat hy nie gedrink het nie. + neg Die dronk man het nie volgehou dat hy nie gedrink het nie. + question Het die dronk man nie volgehou dat hy nie gedrink het nie? Future: Die dronk man sal volhou dat hy nie gedrink het nie. + neg Die dronk man sal nie volhou dat hy nie gedrink het nie. + question Sal die dronk man nie volhou dat hy nie gedrink het nie? * Ek wens my vriend geluk met die prestasie. Past: Ek het my vriend gelukgewens met die prestasie. + neg Ek het nie my vriend gelukgewens met die prestasie nie. + question Het ek nie my vriend gelukgewens met die prestasie nie? Future: Ek sal my vriend gelukwens met die prestasie. + neg Ek sal nie my vriend gelukwens met die prestasie nie. + question Sal ek nie my vriend gelukwens met die prestasie nie? * Die kompetisie vind vandag plaas. Past: Die kompetisie het vandag plaasgevind. + neg Die kompetisie het nie vandag plaasgevind nie. + question Het die kompetisie nie vandag plaasgevind nie? Future: Die kompetisie sal vandag plaasvind. + neg Die kompetisie sal nie vandag plaasvind nie. + question Sal die kompetisie nie vandag plaasvind nie? * Elke student neem aan die kompetisie deel. Past: Elke student het aan die kompetisie deelgeneem. + neg Elke student het nie aan die kompetisie deelgeneem nie. + question Het elke student nie aan die kompetisie deelgeneem nie? Future: Elke student sal aan die kompetisie deelneem. + neg Elke student sal nie aan die kompetisie deelneem nie. + question Sal elke student nie aan die kompetisie deelneem nie?