Oefeninge: Eng > Afrikaans Antwoorde: Ons is by die huis. > Ons is nie by die huis nie. > Is ons nie by die huis nie? Die kinders is elke dag in die park. > Die kinders is nie elke dag in die park nie. > Is die kinders nie elke dag in die park nie? Sannie is ook siek. > Sannie is nie ook siek nie. > Is Sannie nie ook siek nie?