1. Slaap die man in die bus? 2. Slaap die man in die bus op sy arms? 3. Sal ek die werk doen? 4. Het sy my werk gedoen? 5. Wil ons die werk doen?