1. Praat MET my. 2. Ek sing BY sy troue. 3. Ek dink AAN my kinders. 4. Ek het 'n twee karaat diamant AAN haar gegee. (gifted to her) 4. Ek het 'n twee karaat diamant VIR haar gegee. (handed it to her) 5. Hy lyk SOOS my ou kamermaat. 6. Okkert luister NA die radio. 7. Al daardie boeke behoort AAN my pa. 8. Moenie NA die vlam kyk nie! 9. BYU e UWM sal AAN die spele deelneem. 10. Hoekom skryf jy nie AAN hom nie? (to someone) 10. Hoekom skryf jy nie VIR hom nie? (to someone, or on behalf of someone) 11. Jy moet VIR jou ouers vra. 12. Ek is baie dankbaar VIR hierdie geleentheid. 13. Hoekom wil hy nie MET my praat nie? 14. Hy wil nie VIR ons luister nie. (be obedient) 14. Hy wil nie NA ons luister nie. (hear us out) 15. Ons is moeg VAN al sy probleme. 16. Dit lyk NA 'n lekker dag. 17. Sy lyk NA 'n lekker meisie. 18. Vir my lyk dit SOOS 'n olifant. 19. Nee! Nee! Dit lyk TE groot! Maak dit kleiner asseblief. 20. Ek is bekommerd OOR jou gesondheid. 21. Is hy nog kwaad VIR jou? 22. Ek is dankbaar VIR mense soos julle. 23. Sy het my AAN haar ouers voorgestel. 24. Ek is siek en sat VIR die slegte weer. 25. Jy lyk SOOS my kamermaat. 26. Ek moet dadelik MET haar praat. 27. Gee VIR my die boek, asseblief. 27. Gee <> my die boek, asseblief. (no prep works as well) 28. Sy wil nie AAN my skryf nie. 29. Waarom moet ek NA hom luister? (give him the respect) 29. Waarom moet ek VIR hom luister? (be obedient to) 30. Stuur asseblief hierdie brief AAN hom.