If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Time Words

altyd * nooit...nie
(always * never)
Ek werk altyd tot 5 uur.
Ek sal nooit NEE sê nie.
dadelik
(immediately)
Ek wil dadelik met die baas praat.
later * vroeër
(later * earlier)
Ek kan nie nou kom nie, ek sal later kom.
Ek was vroeër hier.
verlede week * volgende week
(last week * next week)
Verlede week was ek in Europa.
Die baas sal jou volgende week sien.
elke week
(every week)
Ons kan elke week tennis speel.
gewoonlik
(usually)
Ek werk gewoonlik laat op Dinsdag.
gelede
(ago)
Tien jaar gelede was ek in die hospitaal met kanker.
gereeld * soms
(often * sometimes)
Ek borsel gereeld my tande.
Ek het soms 'n hoofpyn.
dikwels * selde
(frequently * seldom)
Sandy kom dikwels laat.
Die baas kom selde na ons kantoor toe.
gedurig
(constantly)
Hy pla my gedurig oor die ekstra geld in die bank.
onlangs * binnekort
(recently * soon)
My broer het onlangs Pa geword.
Die nuwe winkelsentrum sal binnekort open.
skielik
(suddenly)
Die jong meisie het skielik flou geword

Time Words

altyd * nooit...nie
(always * never)
Ek werk altyd tot 5 uur.
Ek sal nooit NEE sê nie.
dadelik
(immediately)
Ek wil dadelik met die baas praat.
later * vroeër
(later * earlier)
Ek kan nie nou kom nie, ek sal later kom.
Ek was vroeër hier.
verlede week * volgende week
(last week * next week)
Verlede week was ek in Europa.
Die baas sal jou volgende week sien.
elke week
(every week)
Ons kan elke week tennis speel.
gewoonlik
(usually)
Ek werk gewoonlik laat op Dinsdag.
gelede
(ago)
Tien jaar gelede was ek in die hospitaal met kanker.
gereeld * soms
(often * sometimes)
Ek borsel gereeld my tande.
Ek het soms 'n hoofpyn.
dikwels * selde
(frequently * seldom)
Sandy kom dikwels laat.
Die baas kom selde na ons kantoor toe.
gedurig
(constantly)
Hy pla my gedurig oor die ekstra geld in die bank.
onlangs * binnekort
(recently * soon)
My broer het onlangs Pa geword.
Die nuwe winkelsentrum sal binnekort open.
skielik
(suddenly)
Die jong meisie het skielik flou geword