Klere vir elke dag
WAT DRA JY ...
1. ... bed toe?
- slaapklere
- 'n T-hemp
- onderklere
2. ... skool toe?
- (mans en vrouens) jeans
- lang broek
- t-hemp, trui
3. ... werk toe?
- (mans) 'n langmou hemp en 'n langbroek, 'n das, 'n baadjie
- (vrouens) 'n broekpak, 'n rok, hoëhak skoene
4. ... by die huis?
- (mans) kort broek, t-hemp, tekkies of plakkies
- (vrouens) jeans, t-hemp, tekkies of plakkies
5. ... kerk toe?
- (mans) 'n langmou hemp en 'n langbroek, 'n das
- (vrouens) 'n mooi rok, sykouse, hoëhak skoene
6. ... na 'n dinee of opera toe?
- (mans) 'n swart pak, wit hemp, das of strikdas
- (vrouens) 'n formele rok, handskoene, hoed, serp
7. ... as jy in die tuin werk?
- hoed,
- ou broek
- ou hemp
- gemaklike skoene
8. ... strand toe?
- swemklere
- hoed
- handdoek
9. ... as dit koud is?
- 'n trui
- 'n mus of hoed
- 'n serp
- handskoene
- dik kouse
10. ... as dit reën?
- 'n reënjas
- 'n sambreel