Fill in the Blanks
| (always) * (never) | • | Ek werk _____ tot 5 uur en ek is _____ laat nie. |
| (immediately) | • | Ek wil _____ met die baas praat. |
| (earlier) * (later) | • | Ek was _____ daar, maar daar was niemand nie. Ek sal _____ weer kom. |
| (last week) * (next week) | • | Ek was _____ _____ in Europe en _____ _____ is ek in Kanada. |
| (every week) | • | Ons kan _____ _____ tennis speel. |
| (usually) | • | Ek werk _____ laat op Dinsdag. Ek is hier vir twee maande. |
| (ago) | • | Tien jaar _____ was ek in die hospitaal met kanker. |
| (often) * (sometimes) | • | Jan werk _____ vir ons en ek hoor hy werk _____ ook vir julle. |
| (seldomly) * (frequently) | • | Sandy is _____ vroeg by die werk. Sy kom _____ laat. |
| (constantly) | • | Hy pla my _____ oor die geld.Wat moet ek vir hom sê? |
| (recently) * (soon) | • | My broer het _____ Pa geword en hulle verwag _____ weer. |
| (suddenly) | • | Die jong meisie het _____ flou geword. |