| Met wie praat ek asseblief? | • | With whom am I speaking, please? |
| Dit is Sarie hierso. | • | This is Sarie speaking. |
| Ja, dit is sy (wat praat). | • | Yes, it is she. |
| Ek sal later terugbel. | • | I'll call back later. |
| Jammer, ek het die verkeerde nommer. | • | Sorry, I have the wrong number. |
| Laat asseblief 'n boodskap na die geluid. | • | Please leave a message after the sound. |
| Kan ek 'n boodskap neem? | • | Can I take a message? |
| Kan ek met Sarie praat, asseblief? | • | Can I speak to Sarie, please? |
| Net 'n oomblik asseblief. | • | Just a moment, please. |
| Kan ek jou na 1(een) bel? | • | Can I call you after 1 PM? |
| Dankie vir die oproep. | • | Thank you for calling. |
| Die lyn is beset. | • | The line is busy. |
| Daar is geen antwoord nie. | • | There is no reply. |
| Die konneksie is swak. Jy breek op. | • | This is a bad connection. You are breaking up. |
| selfoon | • | cellphone |
| landlyn | • | landline |
| Ek moet nou aflui. | • | I have to hang up now. |
| Ek moet gou 'n oproep maak. | • | I have to make a quick call. |