| Op die daad. | • | At once; immediately. |
| Ek bly nog daarby dat hy slim is. | • | I still maintain that he is clever. |
| Daar is by die huis ingebreek. | • | The house was broken into. |
| Daar het iets snaaks gebeur. | • | Something strange (funny) happened. |
| Hy dillk nie daaraan nie. | • | He does not think of it. |
| Dag aan (na, vir) dag. | • | Day by day; day after day. |
| Aan die dag kom. | • | To come to light. |
| Aan die dag bring. | • | To bring to light. |
| A1 om die ander dag. | • | Every second (other) day. |
| Voor die dag kom. | • | lso appear. |
| Ons het die hele dag gewag. | • | We waited all day long. |
| Ek wil weet of jy my gaan help al dan nie. | • | I should like to know whether you will help me or not. |
| Teen wil en dank. | • | In spite of. |
| Danksy iou hulp. | • | Thanks to your help. |
| Te danke aan. | • | Due (owing) to. |
| Dit het jy aan jouself te danke. | • | You have yourself to thank for. |
| Hy het darem maar ja gesê. | • | He agreed after all. |
| Vir die grootste deel. | • | For the greater part. |
| Ons deel 'n kamer. | • | We share a room. |
| Dek die tafel. | • | Lay the table. |
| 'n Huis dek. | • | To thatch a house. |
| Die onkoste dek. | • | To cover expenses. |
| Demp die lig. | • | Dim the light. |
| Die oproer demp. | • | To quell (suppress) the revolt. |
| Die put demp as die kalf verdrink is. | • | To lock the stable door after the horse has been stolen. |
| Hy praat met 'n gedempte stem. | • | He speaks in an undertone. |
| Des te beter. | • | So much the better; all the better. |
| Hy deug nie. | • | He is no good. |
| 'n Deugniet. | • | A good-for-nothing. |
| Jy deug nie vir boer nie. | • | You will never make a good farmer. |
| Daar word aan die deur geklop. | • | There is a knock at the door. |
| Die kind staan in die deur. | • | The child stands in the doorway. |
| Wat staan ons voor die deur? | • | What is in store for us? |
| Dit het die hele land deur gereën. | • | It rained all over the country. |
| In die trope is dit die hele jaar deur warm. | • | It is hot all the year round in the tropics. |
| Stuur dit deur die pos. | • | Send it by post. |
| Deur (weens) die stof kon ek die motor nie sien nie. | • | I could not see the car for dust. |
| Dié oggend. | • | That morning. |
| Die meeste van ons. | • | Most of us. |
| Die mense sê so. | • | People say so. |
| In die geheim. | • | In secret. |
| Klim dadelik in die bed. | • | Get into bed at once. |
| Die Transvaal. | • | Transvaal. |
| Die Paarl. | • | Paarl. |
| Die een kant van die straat. | • | One side of the street. |
| Die boer het my in diens geneem. | • | The farmer engaged me. |
| Hy het my 'n diens bewys. | • | He rendered me a service (he did me a favour). |
| Jy doen vanaand diens. | • | You are on duty tonight. |
| Ek is tot u diens. | • | I am at your service. |
| Tot diep in die nag. | • | Far into the night. |
| Sy is diep in die sestig. | • | She is well on into the sixties. |
| Ek dink terug aan my jeug. | • | I recall (remember) my youth. |
| Die doel tref (mis). | • | To hit (miss) the mark. |
| Reguit op die doel afgaan. | • | To go (come) straight to the point. |
| Met die doel om geld te maak. | • | With a view to making money. |
| Hy het niks te doen nie. | • | He is at a loose end. |
| Daar is niks aan te doen nie. | • | Nothing can be done about it. |
| Doen asof jy tuis is. | • | Make yourself at home. |
| Hy is dol verlief op haar. | • | He is madly in love with her. |
| Die kat in die donker knyp. | • | To do things on the sly. |
| Die een se dood is die ander se brood. | • | One man's meat is another man's poison. |
| Die dood is nie die einde nie. | • | Death is not the end. |
| Hy het by die dood omgedraai. | • | He was at death's door. |
| Die dood op die lyf ja. | • | To frighten to death. |
| Om die dood nie. | • | Not on your life;on no account. |
| So dood soos 'n mossie. | • | As dead as mutton. |
| Hy is op sterwe na dood. | • | He is all but dead (he has one foot in the grave). |
| 'n Dooie punt bereik. | • | To reach a deadlock. |
| So doof soos 'n kwartel. | • | As deaf as a-doorpost. |
| Hy is doof vir ons versoeke. | • | He turns a deaf ear to our requests. |
| Hy kruip in sy dop. | • | He draws in his horns. |
| Ek het g'n draad klere nie. | • | I do not possess a rag. |
| Hy is kort van draad. | • | He is quick-tempered. |
| Sy klere is tot op die draad verslyt. | • | His clothes are threadbare. |
| 'n Draad garing in die naald steek. | • | To thread a needle. |
| Moenie die hout teen die draad skaaf nie. | • | Don't plane the wood against the grain. |
| My kop draai van die lawaai. | • | My head reels with the noise. |
| Stokkies draai. | • | To play truant. |
| Alles draai om hom. | • | Everything depends on him. |
| Hy draai al om die punt. | • | He beats about the bush. |
| Ek het hom 'n drag slae gegee. | • | I gave him a hiding (thrashing). |
| Moenie met hom die spot dryf nie. | • | Don't make fun of him. |
| Jy suig dit uit jou duim. | • | You're inventing it. |
| Hy ken dit op sy duim(pie). | • | He has it at his fingers' ends. |