| Hoe gaan dit vandag? | • | How are you today? |
| Kan jy asemhaal? | • | Can you breathe? |
| Kan jy sluk? | • | Can you swallow? |
| Waar maak dit seer? | • | Where does it hurt? |
| Is dit seer wanneer ek hierso raak? | • | Does it hurt when I touch here? |
| Het jy koors? | • | Do you have a fever? |
| Het jy opgegooi? | • | Have you vomited? |
| Het jy diaree? | • | Do you have diarrhea? |
| Het jy hoofpyn? | • | Do you have a headache? |
| Het jy krampe? | • | Do you have cramps? |
| Voel jy lighoofdig of swak? | • | Do you feel dizzy or weak? |
| Wanneer het jy laas geëet? | • | When last did you eat? |
| Kan jy kos en vloeistof inhou? | • | Can you keep food and liquids down? |
| Kan jy my hoor? | • | Can you hear me? |
| Lê op jou rug asseblief. | • | Lie down on your back, please. |
| Lê op jou maag asseblief. | • | Lie down on your stomach, please. |
| Is jy gemaklik? | • | Are you comfortable? |
| Volg die beweging van my vinger met jou oë. | • | Follow the movement of my finger with your eyes. |
| Druk my vingers. | • | Squeeze my fingers. |
| Hoes, asseblief. | • | Cough, please. |
| Staan op en raak dan aan jou tone. | • | Stand up and then touch your toes. |