Ouer Sinne (Deel 1) - Parenting (Part 1)
| Is jy honger / dors? →Ja, ek is honger / dors. →Nee, ek is nie honger nie. | • • • | Are you hungry / thirsty? →Yes, I am hungry / thirsty. →No, I am not hungry / thirsty. |
| Wat wil jy eet? →Ek wil brood / 'n appel / 'n lemoen eet asseblief. | • • | What do you want to eat? →I want to eat bread / an apple / an orange please. |
| Eet al jou ertjies / kos / brusselspruite asseblief. | • | Finish your peas / peas / meal / brussels sprouts, please. |
| Wil jy 'n glas melk / water hê? →Ja, ek wil 'n glas melk / water hê asseblief. →Nee, ek wil nie 'n glas water / melk hê nie. | • • • | Would you like a glass of milk / water? →Yes, I want a glass of milk / water please. →No, I don't want a glass of milk / water. |
| Wil jy speel? →Ja, ek wil speel. →Nee dankie; ek wil nie speel nie. | • • • | Do you want to play? →Yes, I want to play. →No thanks, I don't want to play. |
| Is jy moeg / vaak? →Ja, ek is moeg / vaak. →Nee, ek is nie moeg nie. | • • • | Are you tired / sleepy? →Yes, I am tired / sleepy. →No, I am not tired. |
| Sit jou speelgoed weg, asseblief. | • | Put away your toys, please. |
| Dis tyd om te gaan slaap. | • | It's time to go to sleep. |
| Dis tyd vir jou middag slapie. | • | It's time for your nap. |
| Wil jy hê ek moet vir jou 'n storie lees? | • | Would you like me to read you a story? |
| Wil jy jou teddiebeer / pop hê? | • | Would you like your teddy bear / doll? |
| Wil jy jou kombersie hê? | • | Would you like your blanket? |
| Is jy bang vir die donker? | • | Are you scared of the dark? |
| Moenie bang wees nie. | • | Don't be scared. |
| Kyk, daar is geen monsters onder die bed / in die kas nie. | • | Look, there are no monsters under the bed / in the closet. |
| Jy is veilig hier. | • | You are safe here. |
| Moenie jou suster / jou broer / my slaan nie. | • | Don't hit your sister / brother / me. |
Part 2 / Deel 2
| Wag asseblief. | • | Wait, please. |
| Ek sal dit later doen. Nie nou nie. | • | I will do it later. Not now. |
| Jy kan geen lekkers / koekies kry nie. | • | You can't get any candy / cookies. |
| Net een lekker / koekie. | • | Only one candy / cookie. |
| Gedra jouself asseblief. | • | Behave, please. |
| Jy is 'n goeie / slim / mooi meisie. | • | You are a good / smart / pretty girl! |
| Pasop! | • | Watch out! |
| Hou op, asseblief. | • | Stop that, please. |
| Moenie dit doen nie. | • | Don't do that. |
| Sit asseblief. | • | Sit down, please. |
| Moenie op my skree nie. | • | Don't yell at me. |
| Ek het nie klaargepraat nie. | • | I am not finished talking to you. |
| Sê vir jou broer / sussie / ma jy is jammer. | • | Say 'sorry' to your brother / sister / mother. |
| Moenie weggaan nie. | • | Don't go away. |
| Kom hier asseblief. | • | Come here, please. |
| Bly in die huis asseblief. | • | Stay inside, please. |
| Bly hier asseblief. | • | Stay here, please. |
| Moet asseblief nie op die bed spring nie. | • | Don't jump on the bed, please. |
Part 3 / Deel 3
| Het jy seergekry? →Ja, ek het seergekry. →Nee, ek het nie seergekry nie. | • • • | Are you hurt? →Yes, I am hurt. →No, I am not hurt. |
| Waar is die eina? →Die eina is hier. | • • | Where does it hurt? →It hurts there. |
| Laat ek sien waar jy seergekry het. / Waar is die eina? | • | Let me see where it hurts. |
| Moenie huil nie. | • | Don't cry. Wees braaf. |
| Ek sal later terug wees. | • | I will be back later. |
| Wees soet. | • | Be good! |
| Wil jy gaan pottie / wieps? →Nee, ek wil nie gaan pottie / wieps nie. | • • | Do you want to go potty / pee? →I don't want to potty / pee. |
| Wil jy 'n speletjie speel? →Ja ek wil 'n speletjie speel →Nee, ek wil nie 'n speletjie speel nie. | • • • | Do you want to play a game? →Yes, I want to play a game. →No, I don't want to play a game. |
| Watter speletjie wil jy speel? →Ek wil 'wolf' speel. | • • | What game do you want to play? →I want to play 'wolf'. |
| Wil jy TV kyk? →Ja, ek wil TV kyk? →Nee, ek wil nie TV kyk nie. | • • • | Do you want to watch TV? →Yes, I want to watch TV. →No, I don't want to watch TV. |
| Kom ons gaan parkie toe. | • | Let's go to the park! |
| Kom ons gaan (speel op die) swaai. | • | Let's go on the swing! |