| wie: Wie is dit? | • | _________. |
| wie se: Wie se kar is dit? | • | _________. |
| wanneer: Wanneer kan ons gaan werk? | • | _________. |
| wanneer: Wanneer begin die skool? | • | _________. |
| waar: Waar is my sleutels? | • | _________. |
| waar: Waar is my dogter? | • | _________. |
| waarom *: Waarom is jy so stil? | • | _________. |
| waarom *: Waarom moet ek eerste gaan? | • | _________. |
| waarheen **: Waarheen gaan daardie bus? | • | _________. |
| waarheen **: Waarheen gaan julle op vakansie? | • | _________. |
| hoe: Hoe werk die masjien? | • | _________. |
| hoe dikwels: Hoe dikwels gaan jy fliek? | • | _________. |
| hoekom *: Hoekom help jy die studente? | • | _________. |
| hoekom *: Hoekom wil jy gaan? | • | _________. |
| hoeveel: Hoeveel geld het jy? | • | _________. |
| hoeveel: Hoeveel studente wil gaan? | • | _________. |
| wat: Wat is in jou hand? | • | _________. |
| wat: Wat wil jy vir ontbyt eet? | • | _________. |
| watter: Watter dag sal jou die beste pas? | • | _________ |
| watter: Watter pen wil jy hê? | • | _________. |
| • | ||
| * waarom or hoekom; ** waarheen or waanatoe; | ||
| _________? | • | Dit is die president. |
| _________? | • | Dit is my kar. |
| _________? | • | Ons kan later vandag gaan werk. |
| _________? | • | Die skool begin om agt dertig. |
| _________? | • | Jou sleutels is in die kar. |
| _________? | • | Jou dogter wag vir jou in die kar. |
| _________? | • | Ek is stil want my keel is seer. |
| _________? | • | Jy moet eerste gaan want jy is die beste. |
| _________? | • | Daardie bus gaan na die lughawe toe. |
| _________? | • | Ons gaan na Koffiefontein op vakansie. |
| _________ | • | Die masjien werk met elektrisiteit. |
| _________? | • | Ek gaan elke Vrydagaand fliek. |
| _________? | • | Ek help die studente want hulle vra my. |
| _________? | • | Ek wil gaan want dit klink interessant. |
| _________? | • | Ek het net vyftig sent. |
| _________? | • | Ek dink al die studente wil gaan. |
| _________? | • | Daar is niks in my hand nie. |
| _________? | • | Ek wil graag roosterbrood met kaas en konfyt hê asseblief. |
| _________? | • | Ek dink Vrydag sal my die beste pas. |
| _________? | • | Kan ek die groen pen kry asseblief. |
| • | ||
| * waarom or hoekom; ** waarheen or waanatoe; | ||