Onderhandeling - Negotiation
| Wat is jou beste prys? | • | What is your best price? |
| Hoeveel? | • | How much? |
| Dis te veel. | • | It's too much. |
| Ek het net R20.00. | • | I only have R20. |
| Hoeveel daarvan het jy? | • | How many of those do you have? |
| Nee, dis te duur. | • | No, it is too expensive. |
| Jy vra te veel geld. | • | You are asking too much money. |
| Ek wil net een koop. | • | I just want to buy one. |
| Jy is skoon laf | • | You must be crazy. |
| Nee dankie, ek stel nie belang nie. | • | No thanks, I am not interested. |
| Ek het baie beter kwaliteit verwag. | • | I expected much beter quality. |
| Dis goed gemaak, maar jou prys is belaglik. | • | It is made well, but your price is ridiculous. |