

Hieronder is 'n lys van Afrikaanse uitdrukkings vir gebruik in die klaskamer. Verduidelik wanneer en hoe jy elkeen sal gebruik:
| Luister mooi. |
| Herhaal asseblief... |
| Amper. |
| Probeer weer. |
| Sê dit weer asb. |
| Antwoord my, asb. |
| Verstaan jy? |
| Uitspraak. |
| Vra vir hom of... / Vra vir haar of... |
| Wat is die verskil tussen A en B? |
| Ek weet nie. |
| Ek verstaan nie. |
| Praat stadiger asseblief. |
| Wat beteken dit? |
| Ek het 'n vraag. |