Maande / Months
Maande (Toets 2)
Ek sal na 'n maand wys. Sê hardop watter maand dit is. | I will point to a month. Say out loud which month it is. |
Beantwoord die vrae
- Die eerste maand van die jaar is ___.
- Die laaste maand van die jaar is ___.
- Die lentemaande in Suid-Afrika is ___, ___ en ___.
- Die somermaande is SA is ___, ___ en ___.
- Die herfsmaande in SA is ___, ___ en ___.
- Die wintermaande in SA is ___, ___ en ___.