Maaltye / Meals
Beantwoord die vrae asseblief
- Wat is die maaltyd in die oggend en hoe laat eet jy?
- Wat is die maaltyd in diemiddag en hoe laat eet jy?
- Wat is die maaltyd in die aand en hoe laat eet jy?
- Wat van die naweek? Hoe laat eet jy op die naweek?