Answer the questions
Wanneer werk hy tot vyf-uur? Wanneer is hy betyds? | • | Hy werk _____ tot 5 uur. Korrek, hy is _____ laat nie. |
Wanneer wil die kwaai meisie met die baas praat? | • | Sy wil _____ met die baas praat. |
Wanneer vandag was jy daar? Wanneer vandag sal jy weer kom? | • | Ek was _____ daar, maar daar was niemand nie. Ek sal _____ weer kom. |
Wanneer was jy in Europa? Wanneer gaan jy Kanada toe? | • | Ek was _____ _____ in Europa. Ek gaan _____ _____ Kanada toe. |
Wanneer wil jy tennis speel? | • | Ek wil _____ _____ tennis speel. |
Wanneer werk jy laat? | • | Ek werk _____ laat op Dinsdae, maar nie elke Dinsdag nie. |
Waanneer laas was jy in die hospitaal? | • | Ek is baie gesond. Ek was tien jaar _____ in die hospitaal. |
Wanneer werk Jan vir ons en wanneer werk hy vir julle? | • | Jan werk _____ vir ons want ons betaal beter, en _____ werk hy vir julle ook. |
Ek hoor Sandy het 'n probleem. So, wanneer kom sy vroeg en wanneer kom sy laat? | • | Ek is jammer om te sê sy kom _____ vroeg. Ongelukkig kom sy _____ laat. |
Pla hy jou baie oor geld? | • | Ja, hy pla my _____ oor die geld! |
Wanneer het jou broer Pa geword en wanneer verwag hulle nog 'n baba? | • | My broer het _____ Pa geword en hulle verwag _____ weer, maar ek weet nie presies wanneer nie. |
Vertel my, wanneer het die meisie flou geword? | • | Sy was gesond, en toe het sy _____ flou geword. |