Reflexive Verbs
| *bekommer (oor) | • | to be concerned |
| *verbeel | • | to imagine |
| *verslaap | • | to oversleep |
| *verspreek | • | to make a slip of the tongue |
| *verheug | • | to be happy about |
| **uitdruk | • | to express yourself |
| *misgis | • | to be mistaken / miscalculated |
| *bemoei (met) | • | to bother myself with |
| *vererg | • | to become annoyed |
| *ontferm | • | to be concerned about |
| skaam | • | to be ashamed of |
| **voorneem | • | to take upon myself to / committed myself |
* = prefixed & inseparable compound verbs ; ** = separable compound verbs
Examples:
- Hy bekommer hom oor die eksamen.
- Ek verbeel my ek is op die maan.
- Sy het haar verslaap en nou is sy laat.
- Jy het jou misgis, my naam is nie Joaquin nie.
- Jou suster het haar verspreek.
- Ons sal ons verheug as jy die prys wen.
- Omdat hy nie goed Engels praat nie, het hy hom nie goed uitgedruk nie.
- Ek het my vererg toe hy my familie beledig het.
- Sy ontferm haar oor die baba voëltjie.
- Hy skaam hom vir sy swak gedrag. Hy behoort hom te skaam vir sy swak gedrag.
- Ek het my voorgeneem om elke dag te oefen.