sal sou gaan | • | will/shall would go/going to |
wil wou sal wil sou wou | • | want to wanted to will want to would have wanted to |
kan kon sal kan sou kon | • | can could will be able to would have been able to |
moet moes sal moet sou moes | • | have to had to will have to would have had to |
mag mag(mog) sal mag sou mog | • | may [permission] was allowed to will be allowed to would have been allowed to |
het | • | did |
(Future: Ek sal werk.) (Conditional: Ek sou werk, maar my voet is seer) (Future: Ek gaan boeke koop.)* | ||
(Modal: Ek wil eet, ek is honger.) (Past: Ek wou eet, maar daar wasnie kos nie.) (Fut: Ek sal later wil eet.) (Cond: Ek sou wou geëet het, maar daar was nie kos nie.) | ||
(Modal: Ek kan Afrikaans praat.) (Past: Ek kon Afrikaans praat, maar ek het dit vergeet.) (Fut: Ek sal Afr. kan praat as jy my help.) (Cond. Ek sou Afr. kon praat, maar jy het nie gehelp nie.) | ||
(Modal: Ek moet die president sien!) (Past: Ek moes die president sien!) (Fut: EK sal die president moet sien.) (Cond. Ek sou die pres. moes sien, maar hy was weg.) | ||
(Modal: Jy mag al die kos eet.) (Past: Ek mog al die kos eet.) (Fut: Ek sal mag praat.) (Cond. Ek sou mog praat, maar daar was nie tyd nie.) | ||
(Past: Ek het gewerk.) | ||
* GAAN could be a present tense verb, to which you can add any of the other modals (kan, wil, mag, moet |