Time Words
altyd * nooit...nie (always * never) | • | Ek werk altyd tot 5 uur. Ek sal nooit NEE sê nie. |
dadelik (immediately) | • | Ek wil dadelik met die baas praat. |
later * vroeër (later * earlier) | • | Ek kan nie nou kom nie, ek sal later kom. Ek was vroeër hier. |
verlede week * volgende week (last week * next week) | • | Verlede week was ek in Europa. Die baas sal jou volgende week sien. |
elke week (every week) | • | Ons kan elke week tennis speel. |
gewoonlik (usually) | • | Ek werk gewoonlik laat op Dinsdag. |
gelede (ago) | • | Tien jaar gelede was ek in die hospitaal met kanker. |
gereeld * soms (often * sometimes) | • | Ek borsel gereeld my tande. Ek het soms 'n hoofpyn. |
dikwels * selde (frequently * seldom) | • | Sandy kom dikwels laat. Die baas kom selde na ons kantoor toe. |
gedurig (constantly) | • | Hy pla my gedurig oor die ekstra geld in die bank. |
onlangs * binnekort (recently * soon) | • | My broer het onlangs Pa geword. Die nuwe winkelsentrum sal binnekort open. |
skielik (suddenly) | • | Die jong meisie het skielik flou geword |