Negentien September
Hou vir my September
as die teruggaan in my broei
Malgasse oor die eiland
Teen die seewind nes toe roei
want daar's robbe in die voorbaai
en bote teen die kaai
lê en wieg, wag in die water, vir die seisoen se draai.
Hou vir my September as die terugkeer in my roer
na waar duikers hulle kleintjies nou kromnek sit en voer.
want daar's robbe in die voorbaai
en bote teen die kaai
lê en wieg, wag in die water vir 'n skoon seisoen se draai.
KOOR
want ek wil voorbegin en oorbegin en weer begin,
voor negentien September
Ja, ek wil voorbegin en oorbegin en weer begin,
my droom was net 'n voëlvlug oor die eiland van die hart.
Keep for me September
When the return ponder on within me
Cape Gannets over the island
Row against the sea wind towards the nest
Because there's seal in the fore-bay
And the boats against the quay
Wobble and wait in the water for the seasons to change
Keep for me September when the return within me stirs
To where bended neck divers sit and feed their young
Because there's seals in the fore-bay
And the boats against the quay
Wobble and wait in the water for the turn of a clean season
CHORUS
Because I want to start from the beginning, all over, and again
Before the 19th of September
Yes, I want to start from the beginning, all over, and again
My dream was only a bird's flight over the island of the heart