Praat oor kos ...
Watter maaltye is daar in die dag?
- ontbyt, middagete, aandete
Wat eet en drink jy vir ontbyt?
- graanvlokkies met warm melk, mieliepap, hawermout,
- gebakte eiers, spek, roosterbrood met kaas en konfyt, vrugte
- water, koffie, melk, warm sjokolade, vrugtesap (lemoensap, appelsap)
Wat eet en drink jy vir middagete?
- toebroodjies, pasta, rys en vleis
- vrugte (appel, piesang, perske, lemoen, druiwe)
- water, melk, koffie, vrugtesap, koeldrank, tee
Wat eet en drink jy vir aandete?
- voorgereg (sop, broodrolletjie, slaai)
- hoofgereg (aartappels, ertjies, pampoen, spinasie, groenbone, vleis)
- nagereg (roomys, vlae, vrugteslaai, koek)
- water, wyn, koffie, tee, bier, vrugtesap, melk