Beskryf jou huis
Vrae oor jou woning:
- Hoeveel kamers is daar?
- Wat is die naam van elke kamer?
- Wat is die doel van elke kamer?
- Hoeveel mense woon in jou huis (vertel my van elke persoon)?
- Beskryf elke kamer. [Go through each room again and make observations of things found in the room - furniture, objects like appliances.]
- Wat is jou opinie oor jou huis?