Negation
Antwoord in die ontkennende vorm:
ontken = deny
- Is jy nou in Miami?
- Is twee plus drie gelyk aan ses?
- Slaap jy nou?
- Het jy vandag 'n pynappel geëet?
- Kan jy Russies praat?
- Het jy gister in Miami gewerk?
- Het jy baie geld gehad?
- Het jy lekker geslaap?
- Was jy gister by die huis?
- Kon jy Russies praat?
- Sal jy na Miami toe gaan?
- Sal twee plus drie kan optel?
- Gaan jy vanmiddag slaap?
- Gaan jy vandag 'n pynappel geëet?
- Sal jy eendag Russies kan praat?
Herhaal die sinne as negatiewe sinne:
herhaal = repeat
- Ek woon in Kaapstad.
- My ma is ses voet lank.
- My pa eet mopanie wurms.
- Ek dink ek praat te veel.
- Ek werk vir die FBI.
- Ek het in Sjina gewerk
- My suster was 'n model in New York.
- Ek eet rooivleis.
- Die dag was baie koud gewees.
- Ek het 'n vuur gemaak.
- Ek wil eendag deur Siberië reis.
- Ek gaan volgende jaar universiteit toe.
- Ek sal met my fiets ry.
- Sy gaan die bus haal.
- Ons eet waterblommetjies.