Slaapkous
Slaapkop, doedeldop –
Staan voor nege-uur nie op nie.
Langeslaper, beddegaper,
Grote pop –
Staan voor nege-uur nie op nie.
Sleepy head, doodle head -
Doesn't get up before nine o'clock.
Long sleeper, bed yawner,
big dolly
Doesn't get up before nine o'clock.