Pappa en Mamma
Pappa het 'n growwe wang,
hy maak my soms daarmee bang.
Maar as ek na hom verlang,
wens ek hy wil my kom vang.
Mamma het die slimste hand,
in die hele grote land.
As ek vuil word van die sand,
maak sy my jou aan die kant.
Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout
Pappa het 'n growwe wang,
hy maak my soms daarmee bang.
Maar as ek na hom verlang,
wens ek hy wil my kom vang.
Mamma het die slimste hand,
in die hele grote land.
As ek vuil word van die sand,
maak sy my jou aan die kant.