Context Activities
2. Ask the questions
Fill in the Blanks
FILL IN THE GAPS: (Highlight the text below to see the answers after each sentence)
1. Praat______my.
2. Stuur asseblief die brief______hom.
3. Ek kan sien dat hy______haar dink.
4. Ek het die twee karaat diamant______haar gegee.
5. Hy lyk______my ou kamermaat.
6. Okkert luister______die musiek.
7. Al daardie boeke behoort______my pa.
8. Moenie______die vlam kyk nie!
9. BYU sal____die spele deelneem.
10. Hoekom skryf jy nie______hom nie?
11. Ek dink jy moet______jou ouers vra.
12. Ek is baie dankbaar______hierdie geleentheid.
13. Hoekom wil hy nie______my praat nie?
14. Ek weet dat hy nie______ons luister nie.
15. Ons is moeg______al sy probleme.
16. Dit lyk______'n lekker dag.
17. Sy lyk______'n gawe meisie.
18. Dit lyk meer______'n olifant.
19. Nee! Nee! Dit lyk______groot!
20. Ek hoor dat jy ook bekommerd______sy gesondheid is.
21. Is hy nog kwaad_____jou?
22. Ek is dankbaar______mense soos u.
23. Sy het my______haar ouers voorgestel.
24. Ek is siek en sat______hierdie slegte weer.
25. Jy lyk______my skoonsuster.
26. Ek moet dadelik______haar praat.
27. Gee______my die boek, asseblief.
28. Sy wil nie______my skryf nie.
29. Waarom moet ek______hom luister?
30. Stuur asseblief hierdie epos_____hom.