Die Drie Varkies (Stephan du Plessis)
Link toDie Drie Varkies -- to help you tell it yourself.
Drie varkies -- gaan die wêreld in -- elkeen wil huisie bou
... van gras -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor my dooie liggaam"
wolf blaas, en blaas -- en hy blaas die huis om.
hardloop na sy broer se huisie
... van hout -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor ons dooie liggame"
wolf blaas, en blaas, -- en hy blaas die huis om.
hardloop na sy broer se huisie
... van stene -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor my dooie liggaam"
wolf blaas, en blaas, en bl... -- en hy blaas nie die huis om nie.
wolf kwaad -- hy dreig die varkies
klim in die skoorsteen af -- pot warm water, wolf val in die water.
Sit die deksel op -- wolf is dood -- die varkies dans.