How do you describe when the following people die?
Reisigers en toeriste | • | gaan heen. |
Jagters | • | gaan koue bokkeveld toe. |
Die melkman en die posman | • | kom om. |
Die sjef en die kok | • | steek lepel in die dak. |
Die horlosiemaker | • | se tyd het aangebreek. |
Die bergklimmer | • | ontval ons. |
Die tuinier | • | is van die gras af gemaak. |
Die melkboer | • | het die emmer geskop. |
Die begrafnisondernemer | • | beland onder die kluite. |
Die boemelaar | • | is ontslape. |
Die bankier | • | het die tydelike met die ewige verwissel. |
Die taxibestuurder | • | is direk hemel toe. |
Die skeidsregter | • | het sy laaste asem uitgeblaas. |
Die dokter | • | se hart het gaan staan. |
Die elektrisiën | • | se liggie is gedoof. |
Die skoolhoof | • | het die doodsklok hoor lui. |
Die kleremaker | • | se draad is geknip. |
Die atleet | • | kom tot rus. |
... en my skoonmoeder | • | - die duiwel het haar kom haal. |