Questions
Verander die sinne in vrae:
verander = change
Hede (also do past and future)
- Ek is altyd by die huis.
- Vyf maal drie is gelyk aan vyftien.
- Hy slaap in die klas.
- Ek bak 'n brood vir die familie.
- Ek praat vlot Russies.
Verlede (also do present and future)
- Ek het die hele week in Miami gewerk.
- Ek het baie geld verloor
- Jy het my brood geëet.
- Sy het 'n lied vir die prinses gesing.
- Elkeen het sy eie woordeboek gekoop.
Toekoms (also do present and past)
- Julle sal onder die boom wil wag.
- Die bus sal weer laat wees.
- Ek sal tyd hê vir my vriende.
- Jy sal self die brood moet koop.
- Hulle gaan ons vanaand kom help trek.