In die suide van Indië is dit een-en-twintig grade celcius.
In die ooste van Indië is dit twaalf grade celcius.
In die suide van Viëtnam is dit drie-en-twintig grade celcius.
In die middel van Viëtnam is dit twintig grade celcius.
In Taiwan is dit sestien grade celcius.
Temperatuur
Vertel my van die temperatuur in Amerika.
By Voorbeeld:
In die suide van Texas is dit twee-en-tagtig grade fahrenheit.
In die noorde van Texas is dit vyf-en-vyftig grade fahrenheit.
In die suide van Florida is dit ses-en-sewentig grade fahrenheit. ens