Link toDie Drie Varkies -- to help you tell it yourself.
Beginner Speech |
---|
Drie varkies ▶ gaan die wêreld in ▶ elkeen wil huisie bou ▶ van gras ▶ wolf kom, "laat my in" ▶ "Nee. oor my dooie liggaam" wolf blaas, en blaas -- en hy blaas die huis om. ▶ hardloop na sy broer se huisie ▶ van hout ▶ wolf kom, "laat my in" ▶ "Nee. oor ons dooie liggame" ▶ wolf blaas, en blaas, -- en hy blaas die huis om. ▶ hardloop na sy broer se huisie ▶ van stene ▶ wolf kom, "laat my in" ▶ "Nee. oor my dooie liggaam" ▶ wolf blaas, en blaas, en bl... -- en hy blaas nie die huis om nie. ▶ wolf kwaad ▶ hy dreig die varkies ▶ klim in die skoorsteen af ▶ pot warm water, ▶ wolf val in die water. ▶ Sit die deksel op ▶ wolf is dood ▶ die varkies dans. |