Ontkenning - Negation
iets – niks ... nie. | • | something – nothing |
êrens – nêrens ... nie. | • | somewhere – nowhere |
graag – glad nie ... nie. | • | eagerly – not at all |
iemand – niemand ... nie. | • | someone – no one / nobody |
ooit – nooit ... nie. | • | ever – never |
hoef nie ... nie. | • | needn't, don't have to |
geen ... nie. | • | no (meaning 'none') |
nee! | • | no! (meaning 'no way') |
nie ... nie. | • | not |
moenie ... nie. | • | do not (don't) |
of...of – nog ... nog. | • | either...or - neither...nor |
Examples
• Daar is iets in my hand. Daar is niks in my hand nie.
• Ek sal hom graag help. Ek sal hom glad nie help nie.
• Sal sy ooit weer kom? Sy sal nooit weer kom nie.
• Nee, ek het geen tyd nie. Moenie my vra nie.
• Daar is net 'n fiets. Of jy ry met die fiets, of jy loop huis toe.