Omdat Ek van jou Hou
Storme sal ek trotseer
Hitte, en bitter koue
Niks kan my nou, nog keer
Omdat ek van jou hou
Berge kan ek versit
Ek verdra elke byt en knou
Niemand sal my dit belet
Omdat ek van jou hou
Vroeër was ek op, hierdie plek, verlore
Ek het nie geweet nie, waar dit my, ooit sal bring
Rykes mag maar ryk wees
Vol waansin en vol berou
Nooit sal ek dit beny nie
Omdat ek van jou hou
Vroeër was ek op, hierdie plek, verlore
Ek het nie geweet nie, waar dit my, ooit sal bring
Niks kan my hart nog breek nie
Niks maak my hart weer bang nie
Selfs nie jou kwaaiste kyk nie
Omdat ek van jou hou
Storms I will conquer
heat, and bitter cold
Now nothing can stop me
Because I like you
Mountains I can transpose
I endure every bit and bruise
No one will forbid me
Because I like you
Earlier I was lost at this place
I did not know to where it would bring me
The rich may be rich
full op presences and filled with sorrow
Never will I be envious of that
because I like you
Earlier I was lost at this place
I did not know to where it would bring me
Nothing can break my heart anymore
Nothing will make my heart scared anymore
Not even your worst stare
Because I like you