Nader My God by U
Nader my God by U
Nog naderby
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my.
Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nader by U.
Al gaan ek ver op reis,
Bly ek aan U
Al moet ook snags my hoof
Rus op 'n steen
Dan bring my drome my
Nader, my God, by U
Nader, my God by U
Nader by U.
English lyrics still to come
CHORUS