Dagliedjie
Sondag is die beste tyd vir gesels en vrolikhied
Maandag is 'n lawwe dag, Pappa werk dan elke slag.
Dinsdag gaan ons kossies koop, roomys winkel is ook oop.
Woensdag help Johannes my om die tuin mooi skoon te kry.
Donderdag is kleuterdag, stories, speel, en lekker lag.
Vrydag moet Ma koekies maak, ai die deeg kan lekker smaak!
Saterdag is almal hier om die naweek te help vier!
Dan begin die week maar weer, op 'n Sondag elke keer.
Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout