Skipskop
Pak op, pak op,
sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg, ver van die weg
Skipskop, Skipskop,
wanneer hou die dinge op
swaarkry lê nog voor,
die blou berge oor.
Overberg se mens, is ek gebore.
Op die plek Skipskop, nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine, loop ons spore
Hier op die beach, hier langs die see is ek getoeë
Maar wat jy dink anders, as die blou land se branders
die wolke en winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
en sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye.
Die linkerhand, of die regterhand
watter kant lê die plek, misverstand
asseblief meneer, ag sê tog weer
is dit die pad wat ons moet môre vat
-´n stukkie lê hier, en -´n stukkie lê daar
die stukkies van my lewe, hul lê baie deurmekaar
tel op vir shorty, en tel op vir pop,
gaan haal vir Japie en hou daai baby dop.
Want daar teen die branders
as die plat dans se branders
die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
en sê vir so long,
Skipskop, skipskop
sê goodbye
so long, Skipskop, skipskop
sê goodbye
English lyrics still to come
CHORUS