Jakkals en Wolf
Jakkals en Wolf het saam hoender gevang,
en dit toe bo in die takke gehang.
Hulle gaa visvang om eers fees te vier,
sonder 'n visstok want dis te duur.
Jakkals sit Wolfie se stert in die stroom,
hy sit die winternag doodstil en droom.
Daar sit ou Wolfie toe vas in die ys.
Jakkals eet lekker alleen hoendervleis.
Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout
lyrics