Nag so Blink
Waarom is die nag so blink?
Dis die sterretjies wat daar wink.
Moet ek al my melkies drink?
Môre wil ons weer rinkink.
Waarom is die nag so stil?
Oupa son het ons gekul.
Drink 'n apie ooit 'n pil?
Nee, hy dra ook nooit 'n bril.
Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout
Waarom is die nag so blink?
Dis die sterretjies wat daar wink.
Meot ek al my melkies drink?
Môre wil ons weer rinkink.
Waarom is die nag so stil? Oupa son het ons gekul. Drink 'n apie ooit 'n pil? Nee, hy dra ook nooit 'n bril.