If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Make purchase: Hotel convenience store

At the hotel store, they are selling items that you would need during your stay in the country. Please do your purchases in Afrikaans. (sandale, kamera, tandepasta, velroom, T-hemp, handdoek, koerant.

Building Blocks

Learn how to ask questions. Learn how to be polite in the language.

Stap 1: Weet wat jy wil hê.

Stap 2: Groet die persoon beleefd (politely).

Stap 3: Maak jou versoek.

Stap 3a: Indien dit 'n kort of direkte versoek is, vra wat jy nodig het.
Stap 3b: Indien dit 'n meer komplekse versoek is, verduidelik jou situasie en maak dan jou versoek.

Stap 4: Wees reg vir komplikasies. Miskien kan die persoon jou nie help nie, wat gaan jy dan vra? Miskien is die persoon nie seker of jou versoek nodig is nie, wat dan? Miskien wil die persoon help, maar daar is 'n rede waarom dit nie eenvoudig is nie (geld, tyd, kundigheid, ander verbintenisse, komplikasies met mense.) 

Tipe Versoeke

  • iets te leen (geld, gereedskap, klere, kar, ens.)
  • vra om hulp (om iets te doen)
  • om in jou plek iets te doen of iemand te help
  • om jou 'n guns te bewys (iets vir jou saam te bring, te gaan haal, iets vir jou te stoor, ens.)