If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Onderhoud vir die opgradering van jou ssekuriteitsklaring

Die militêre diens oorweeg dit om jou sekuriteitsklaring op te gradeer, maar hulle het ‘n paar vrae vir jou...

a. Beskryf vir my die politieke opinies van jou gesin, asook jou ooms en tantes en jou nefies en niggies, beide in Amerika en oorsee.

b. Wat is jou opinie van die Republikeinse party?

c. Wat is jou opinie van die Demokratiese party?

d. Het jy enige skuld?

e. Het jy enige affiliasie met 'n godsdienstige groep?

f. Gebruik jy alkohol? Indien wel, vertel my meer oor jou drinkgewoontes.

g. Het jy al ooit dagga of dwelms gebruik? Verduidelik...

h. Gebruik jy enige medikasie? Verduidelik ...

i. Is jy in 'n verhouding met iemand? Details asseblief ...

j. Het jy 'n kriminele rekord? Verduidelik ...