Tydwoorde - Time Words
altyd * nooit...nie (always) * (never) | • | Ek werk altyd tot 5 uur en ek is nooit laat nie. I always work till 5 pm and I am never late. |
dadelik (immediately) | • | Ek wil dadelik met die baas praat. I want to speak to the boss immediately. |
vroeër * later (earlier) * (later) | • | Ek was vroeër daar, maar daar was niemand nie. Ek sal later weer kom I was there earlier, but nobody was there. I will come again later. |
verlede week * hierdie week * volgende week (last * this * next week) | • | Verlede week was ek in Meksiko. Hierdie week is ek in Chicago. Volgende week is ek in Kanada. Last week I was in Mexico. This week I am in Chicago. Next week I will be in Canada. |
elke week (every week) | • | Ons kan elke week tennis speel. We can play tennis every week. |
gewoonlik (usually) | • | Ek werk gewoonlik laat op Dinsdag. I usually work late on Tuesdays. |
gelede (ago) | • | Tien jaar gelede was ek in die hospitaal met kanker. Ten years ago I was hospitalized with cancer. |
gereeld * soms (often) * (sometimes) | • | Jan werk gereeld vir ons en soms werk hy vir julle ook. Jan works for us regularly and sometimes he works for you too. |
selde * dikwels (seldomly) * (frequently) | • | Sandy is dikwels vroeg by die werk en sy kom selde laat. Sandy is often early to work and she seldomly comes late. |
gedurig (constantly) | • | Hy pla my gedurig oor die geld. He bothers me constantly about the money. |
onlangs * binnekort (recently) * (soon) | • | My broer het onlangs Pa geword en hulle verwag binnekort weer. My brother recently became a dad and they will soon expect again. |
skielik (suddenly) | • | Die jong meisie het skielik flou geword. The young girl suddenly fainted. |