If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Emosies - Emotions

vreugde †joy
Daar is vreugde in my hart. Ek voel vreugde. Dis 'n vreugdevolle dag.
liefde *†love
Daar is liefde in sy hart. Ek voel liefde. Ek het almal lief.
gespanne (-nheid †)tense
Die kind is gespanne. Moenie so gespanne wees nie.
bekommerd (-heid †)worried
Ek is bekommerd oor jou. Ek bekommer my oor jou.
(in) ekstase †ecstatic
Almal is in ekstase oor die resultaat. Ek is ekstaties oor die resultaat.
opgewonde (-nheid †)excited
Ons is opegewonde oor die partytjie. Hoekom is jy so opgewonde?
liefderik (-heid †)caring
Die vrou is so liefdelik met haar kinders.
'n begeerte *†a desire
Ek het 'n begeerte om haar te help. Jou begeerte is goed, maar wat gaan jy nou doen?
ongelukkig (-heid †)sad, unhappy
Hy is ongelukkig, en miskien selfs depressief. Die arme vrou, sy is baie ongelukkig.
onseker (-heid †)insecure, uncertain
Hoekom is jy so onseker. Ek voel onseker oor die besluit.
verleë (-ntheid †)embarrassed
Ek  is verleë oor die koek - dit was 'n flop!. Ag nee man, moenie so verleë voel nie.
verbaas (**) (-ing †)surprised, astonished
Ek is verbaas jy wil nie kom nie. Jy verbaas my elke keer wanneer jy praat.
woedend (woede †)angry, furious
Dit maak my woedend dat jy nie help nie. Sy probleem is sy woede.
haat **†hate
Daar is haat is sy oë. Ek haat die warm somers.
geïrriteerd (-heid †)grouchy, irritable
Ek voel geïrriteerd wanneer ek honger is. Sy simpel storie irriteer my.
verag ** (-ting †)contempt
Ek voel veragting vir daardie man. Ek verag hom!

Use IS, if there is no marker after the word.
*   use HET with this word.
** indicates a verb.
†   for nouns.