If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
wie: Wie is dit?_________.
wie se: Wie se kar is dit?_________.
wanneer: Wanneer kan ons gaan werk?_________.
wanneer: Wanneer begin die skool?_________.
waar: Waar is my sleutels?_________.
waar: Waar is my dogter?_________.
waarom *: Waarom is jy so stil?_________.
waarom *: Waarom moet ek eerste gaan?_________.
waarheen **: Waarheen gaan daardie bus?_________.
waarheen **: Waarheen gaan julle op vakansie?_________.
hoe: Hoe werk die masjien?_________.
hoe dikwels: Hoe dikwels gaan jy fliek?_________.
hoekom *: Hoekom help jy die studente?_________.
hoekom *: Hoekom wil jy gaan?_________.
hoeveel: Hoeveel geld het jy?_________.
hoeveel: Hoeveel studente wil gaan?_________.
wat: Wat is in jou hand?_________.
wat: Wat wil jy vir ontbyt eet?_________.
watter: Watter dag sal jou die beste pas? _________
watter: Watter pen wil jy hê?_________.
  
* waarom or hoekom;     ** waarheen or waanatoe;
_________? Dit is die president.
_________?Dit is my kar.
_________?Ons kan later vandag gaan werk.
_________?Die skool begin om agt dertig.
_________?Jou sleutels is in die kar.
_________?Jou dogter wag vir jou in die kar.
_________?Ek is stil want my keel is seer.
_________?Jy moet eerste gaan want jy is die beste.
_________?Daardie bus gaan na die lughawe toe.
_________?Ons gaan na Koffiefontein op vakansie.
_________Die masjien werk met elektrisiteit.
_________?Ek gaan elke Vrydagaand fliek.
_________?Ek help die studente want hulle vra my.
_________?Ek wil gaan want dit klink interessant.
_________?Ek het net vyftig sent.
_________?Ek dink al die studente wil gaan.
_________?Daar is niks in my hand nie.
_________?Ek wil graag roosterbrood met kaas en konfyt hê asseblief.
_________? Ek dink Vrydag sal my die beste pas.
_________?Kan ek die groen pen kry asseblief.
  
* waarom or hoekom;     ** waarheen or waanatoe;