

1. Jou vriende wil gaan braai in die kloof (canyon). Hulle wil weet of jy wil saamkom. Gee jou andtwoord aan jou vriend en vra om die details oor die aktiwiteit.
2. 'n Professor het 'n boodskap gelaat op jou antwoordmasjien. Jy is uitgenooi na 'n ete op Saterdag aand by die professor se huis. Jy bel terug en jy kry nou sy antwoordmasjien. Laat 'n boodskap waarin jy die uitnodiging aanvaar.