In watter rigting is ...?

Rigtings / Directions
Rigtings (toets jouself) / Directions (test yourself)
Antwoord die volgende vrae asb.
<plek> is __ van <plek>.
Die Wes-Kaap is ___ van die Noord-Kaap.
Die Noord-Kaap is ___ van die Wes-Kaap.
Die Oos-Kaap is ___ van die Wes-Kaap.
Die Oos-Kaap is ___ van die Noord-Kaap.
Die Noord-Kaap is ___ van Botswana.
Noord-wes is ___ van die Vrystaat.
Die Noord-Kaap is ___ van die Vrystaat.
Gauteng is ___ van Limpopo.
Die Vrystaat is ___ van Mpumalanga.
Die Oos-Kaap is ___ van KwaZulu-Natal.
KwaZulu-Natal is ___ van die Oos-Kaap.
Swaziland is ___ van KwaZulu-Natal.
Mosambiek is ___ van Limpopo.
Limpopo is ___ van Mosambiek.
Test yourself ...
