Tense-Question-Negation
Tense
Rewrite the following present tense sentences in the past and future
- Ek verbeel my dat ek in Moskou is.
- Ek misgis my met die feite.
- Ek bemoei my met jou probleme.
- Sy druk haarself baie mooi uit.
- Ons bekommer ons oor ons vriend Jannie.
Negation & Questions
Take each sentence you wrote, and first negate each sentence, and then make that negative sentence a question.