If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Hieronder is 'n lys van Afrikaanse uitdrukkings vir gebruik in die klaskamer. Verduidelik wanneer en hoe jy elkeen sal gebruik:

Luister mooi.
Herhaal asseblief...
Amper.
Probeer weer.
Sê dit weer asb.
Antwoord my, asb.
Verstaan jy?
Uitspraak.
Vra vir hom of... / Vra vir haar of...
Wat is die verskil tussen A en B?   
Ek weet nie.
Ek verstaan nie.
Praat stadiger asseblief.
Wat beteken dit?
Ek het 'n vraag.